Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 30:10 Die Boodskap (DB)

Net een keer per jaar, op die dag wat julle sake met God reggestel word, mag Aäron van die bloed van die sondeoffer wat op daardie dag gebring word, aan die altaar se horings kom smeer om daarop vrede vir julle te maak. Almal moet onthou dat dit ’n altaar is wat net vir die wierookoffer gebruik mag word. Dit behoort aan God alleen.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 30

Kyk Eksodus 30:10 in konteks