Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 3:9 Die Boodskap (DB)

Ek het tot in die hemel gehoor hoe die Israeliete roep dat iemand hulle moet help. Ek het ook gesien hoe die Egiptenaars hulle mishandel.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 3

Kyk Eksodus 3:9 in konteks