Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:9 Die Boodskap (DB)

Hang vir Aäron en sy seuns serpe om en laat hulle hulle hoede opsit. Hulle moet altyd hierdie klere dra wanneer hulle hulle werk by die tent kom doen.” “Stel dan Aäron en sy seuns in hulle diens aan en maak so:

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:9 in konteks