Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:45-46 Die Boodskap (DB)

45. My tent sal tussen die Israeliete staan. Ek sal hulle God wees wat tussen hulle woon.

46. Hulle sal erken dat dit Ek was, die Here hulle God, wat hulle uit Egipte laat wegtrek het om saam met hulle te woon. Ek is die Here hulle God.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29