Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:41 Die Boodskap (DB)

Die tweede lam word teen die aand geoffer saam met ’n offer van meel, olie en wyn wat dieselfde is as dié in die oggend. Dit is ’n offer wat verbrand word. Die Here hou baie daarvan.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:41 in konteks