Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:25 Die Boodskap (DB)

Vat dit weer uit hulle hande uit en verbrand alles op die altaar saam met die offer van die eerste ram. Dit is ’n offer wat met vuur vir die Here verbrand word. Hy hou baie daarvan.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:25 in konteks