Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 29:20 Die Boodskap (DB)

Dan slag jy die ram en smeer van sy bloed aan Aäron en sy seuns se regteroorlelle, hulle regterduime en hulle regtergroottone. Sprinkel die bloed wat oor is alkante teen die altaar.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 29

Kyk Eksodus 29:20 in konteks