Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:43 Die Boodskap (DB)

Aäron en sy seuns moet dit aanhê wanneer hulle na die tent toe kom of na die altaar gaan om daar te werk. As hulle dit nie aanhet wanneer hulle daar werk nie, begaan hulle ’n oortreding waarvoor hulle met die dood gestraf kan word. Dit moet altyd die reël vir Aäron en sy nageslag wees wanneer hulle vir My werk.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:43 in konteks