Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:41 Die Boodskap (DB)

Laat Aäron, jou broer, en sy seuns wat saam met hom is, hierdie klere aantrek. Gooi olie uit op hulle koppe en stel hulle aan as die mense wat vir My by die tent werk. Stel hulle aan My voor en bevestig hulle in hulle ampswerk as my priesters.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:41 in konteks