Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:4 Die Boodskap (DB)

Die klere wat hulle vir Aäron maak, moet bestaan uit ’n sak wat oor sy bors hang, ’n stuk materiaal wat oor sy skouers kom, ’n mantel wat agter oor sy skouers afhang, ’n hemp, ’n hoed vir sy kop en ’n gordel om om sy heupe te sit. Dit is spesiale klere wat Aäron en sy seuns moet dra wanneer hulle in die tent kom werk.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:4 in konteks