Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:39 Die Boodskap (DB)

Jy moet die hemp vir Aäron van fyn linne maak. Die hoed op sy kop moet ook daarvan gemaak word. Die gordel wat hy om sy heupe vassit, moet met borduurwerk versier wees.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:39 in konteks