Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:33-34 Die Boodskap (DB)

Al om die soom van hierdie deel moet jy om die beurt blou, pers en bloedrooi tosseltjies vaswerk, afgewissel met goue klokkies wat reg rondom die hele kledingstuk gaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:33-34 in konteks