Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:30 Die Boodskap (DB)

Jy moet die ‘urim’ en ‘tummim’ waarmee God se besluit bepaal word, in die sak sit wat hy oor sy bors dra. Aäron moet dit altyd aanhê wanneer hy voor die Here kom. So dra Aäron God se besluite altyd aan sy lyf.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:30 in konteks