Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 28:15 Die Boodskap (DB)

“Die sak wat voor sy bors hang, moet ook ’n kunswerk wees. Dit moet net soos die deel wat oor die skouers kom, van geweefde linne wees. Dit moet geborduur word met gouddraad en blou en pers en bloedrooi wol. Dit moet gebruik word wanneer hy moet sê wat die Here oor iets besluit het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 28

Kyk Eksodus 28:15 in konteks