Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 26:29 Die Boodskap (DB)

Trek die panele met goud oor. Sit goue ringe aan hulle vas waardeur die dwarslatte gesteek kan word. Trek ook die dwarslatte met goud oor.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 26

Kyk Eksodus 26:29 in konteks