Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 25:17 Die Boodskap (DB)

“Jy moet ook ’n deksel maak wat op die ark pas. Dit moet net so groot soos die ark wees: 115 sentimeter lank en 70 sentimeter breed. Dit moet van suiwer goud gemaak word.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 25

Kyk Eksodus 25:17 in konteks