Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:9 Die Boodskap (DB)

Jy moenie iemand wat van ’n ander land af kom, onbillik behandel nie. Jy was self ’n vreemdeling in Egipte en jy weet mos goed hoe dit is om ’n vreemdeling in ’n ander land te wees.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:9 in konteks