Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:33 Die Boodskap (DB)

Hulle mag nie in die land bly woon as jy eers daar ingetrek het nie. As hulle daar aanbly, gaan hulle jou verseker op sleeptou neem en verlei om aan My ongehoorsaam te wees. Jy gaan dan in die strik trap om hulle gode te begin aanbid.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:33 in konteks