Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 23:2 Die Boodskap (DB)

Jy moenie iets doen omdat almal dit doen nie. Jy moenie saam met almal iets doen as jy weet dit is verkeerd nie. Jy moet ook nie met almal saampraat wanneer hulle die waarheid verdraai net omdat jy wil hê hulle moet van jou hou nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 23

Kyk Eksodus 23:2 in konteks