Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 21:28 Die Boodskap (DB)

“As ’n bul toevallig ’n man of ’n vrou met sy horings doodstoot, moet die bul dadelik met klippe doodgegooi word. Sy vleis mag egter nie geëet word nie. Die eienaar van die bul hoef ook niks verder te betaal nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 21

Kyk Eksodus 21:28 in konteks