Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:7 Die Boodskap (DB)

Sy sussie kom toe nader en vra vir die farao se dogter: “Kan ek maar iemand by die Hebreërs vir u gaan haal wat die babatjie kan laat drink en hom vir u kan oppas?”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:7 in konteks