Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:23 Die Boodskap (DB)

Na ’n hele tyd is daardie koning van Egipte dood. Die Israeliete het nog al die tyd bly sug en kreun omdat hulle sulke harde werk moes doen. Hulle het so hard gekla dat die Here dit selfs in die hemel gehoor het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:23 in konteks