Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:19 Die Boodskap (DB)

Hulle antwoord: “Daar was ’n man uit Egipte by die put. Hy het ons gehelp en gekeer dat die mans ons wegdruk. Hy het selfs ook vir ons water uit die put opgetrek en ons kleinvee laat drink.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:19 in konteks