Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 2:15 Die Boodskap (DB)

Toe die farao hoor wat gebeur het, het hy inderdaad ook na Moses laat soek om hom dood te maak. Moses het toe uit Egipte gevlug om van die farao af weg te kom.Hy het in ’n plek met die naam Midian aangekom. Hy het by ’n waterput gaan sit.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 2

Kyk Eksodus 2:15 in konteks