Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:21 Die Boodskap (DB)

en die Here het daar vir hom gesê: “Klim af en gaan waarsku die volk dat hulle nie by die lyn wat jy om die berg gespan het, moet probeer verbykom nie. Hulle moet nie kom probeer kyk hoe die Here lyk nie. Almal wat by die lyn probeer verbykom, sal dood neerval.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:21 in konteks