Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 19:1-2 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het van Rafidim af verder getrek. Toe hulle presies drie maande uit Egipte weg was, het hulle in die Sinaiwoestyn aangekom. Hulle het aan die voet van berg Sinai kamp opgeslaan.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 19

Kyk Eksodus 19:1-2 in konteks