Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 18:1 Die Boodskap (DB)

Moses se skoonpa was mos Jetro. Hy het in Midian vir die Here gewerk en Hom met offers gedien. Hy het gehoor wat God alles met sy volk en met Moses laat gebeur het. Hy het gehoor hoe die Here Israel laat wegtrek het uit Egipte.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 18

Kyk Eksodus 18:1 in konteks