Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 17:1 Die Boodskap (DB)

Die Israeliete het uit die Sinwoestyn weggetrek. Die Here het elke keer vir hulle gewys waarheen hulle moes gaan. So het hulle by Rafidim uitgekom en daar kamp opgeslaan. Daar was egter nie vir hulle water om te drink nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 17

Kyk Eksodus 17:1 in konteks