Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:8 Die Boodskap (DB)

Moses het vir hulle gesê: “Dit is eintlik nie oor ons dat julle kla nie. Julle kla oor die Here. Wanneer die Here vir julle vanaand vleis gee om te eet en môreoggend brood dat julle versadig kan word, moet julle besef dat die Here julle hoor kla het en dat Hy dit beskou as ’n aanklag teen Hom.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:8 in konteks