Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:6-7 Die Boodskap (DB)

“Hoekom kom staan julle by ons en kla?” het Moses en Aäron toe vir die Israeliete gevra. “Julle sal teen môre besef dat dit die Here self is wat julle uit Egipte laat wegtrek het. Hy sal vir julle wys hoe groot Hy is. Hy het gehoor hoe julle oor Hom kla.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:6-7 in konteks