Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 15:17 Die Boodskap (DB)

U sal u volk bring en hulle op u berg laat woon. Op die plek, Here, waar U gekies het om te woon. Die plek, Heer, waar U vir Uself ’n plek vir aanbidding gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 15

Kyk Eksodus 15:17 in konteks