Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 15:15 Die Boodskap (DB)

Die leiers van Edom gaan hulle doodskrik. Die sterk manne van Moab se bene gaan begin bewe. Die inwoners van Kanaän se moed gaan hulle begewe.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 15

Kyk Eksodus 15:15 in konteks