Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 15:1 Die Boodskap (DB)

Moses en die Israeliete het toe ’n lied vir die Here gesing. Dit gaan so:“Ek wil oor die Here sing.Hy is geweldig groot.Hy gooi die perd en die oorlogswa in die see.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 15

Kyk Eksodus 15:1 in konteks