Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:27 Die Boodskap (DB)

Moses het sy hand oor die see uitgesteek. Teen dagbreek het die see weer begin terugloop na waar dit vroeër was. Die Egiptenaars het voor die water probeer padgee, maar die Here het hulle in die see laat verdrink.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14

Kyk Eksodus 14:27 in konteks