Die Egiptenaars het hulle toe agternagesit. Hulle is agter hulle aan die see in met hulle perde en hulle oorlogswaens met die manne op.