Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:5 Die Boodskap (DB)

Wanneer julle in die land aankom waar die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Hewiete en Jebusiete op die oomblik bly, moet julle elke jaar op hierdie dag die paasfees vier. Die Here het julle voorouers belowe dat Hy daardie land aan julle sal gee. Dit is ’n baie vrugbare land.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:5 in konteks