Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:3 Die Boodskap (DB)

Moses het op sy beurt vir die volk gesê: “Julle moet altyd hierdie dag onthou waarop julle weg is uit Egipte. Julle was slawe in Egipte. Die Here het julle egter met sy groot krag uit hierdie land losgekry. Dit is die dag waarop julle nie brood mag eet wat met suurdeeg gemaak is nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:3 in konteks