Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:15 Die Boodskap (DB)

Die farao het botweg geweier om ons te laat weggaan uit Egipte. Die Here het sy hand laat uitgaan teen almal in Egipte wat eerste gebore is. Hulle het doodgegaan, mens en dier. Dit is hoekom ek al die eerste manlike wesens wat ’n ma in die wêreld bring, aan die Here offer. Hulle behoort aan Hom. Ek kan egter my oudste seun weer terugkoop.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:15 in konteks