Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:9 Die Boodskap (DB)

Hulle mag nie die vleis rou eet nie. Hulle moet dit ook nie kook nie. Die lam moet net so heel en in een stuk op die vuur gebraai word met kop, pootjies, binnegoed en al.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:9 in konteks