Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:8 Die Boodskap (DB)

Hulle moet die vleis oor die vuur braai. Al die vleis moet nog in daardie selfde nag opgeëet word. Hulle moet dit saam met brood eet waarin daar nie suurdeeg is nie. Daarby moet hulle sous gebruik wat van bitter kruie gemaak is.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:8 in konteks