Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:31 Die Boodskap (DB)

Terwyl dit nog nag was, het die farao Moses en Aäron laat kom. Hy het by hulle gepleit: “Loop asseblief weg uit my land uit! Gee tog pad van my volk af, julle en al wat ’n Israeliet is! Loop aanbid die Here soos julle aangehou het om te vra.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:31 in konteks