Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:30 Die Boodskap (DB)

Die farao en al sy belangrikste mense en al die mense wat in Egipte bly, het daardie nag uit die bed uit opgestaan. ’n Hartverskeurende gehuil kon deur die hele Egipte gehoor word. Daar was nie een enkele huis waarin daar nie daardie nag iemand dood is nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:30 in konteks