Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:23 Die Boodskap (DB)

Wanneer die Here die Almagtige in die nag deur Egipte trek om hulle met die dood te tref en Hy sien die bloed aan julle deurkosyne, sal Hy by daardie huis verbygaan. Hy sal nie die verwoester toelaat om daar in te gaan om die oudste seun dood te maak nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:23 in konteks