Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:22 Die Boodskap (DB)

Julle moet die bloed in ’n bak opvang. Doop ’n takkie van ’n hisopboom in die bloed en verf daarvan aan die bokant en die sykante van julle huise se deurkosyne. Niemand mag uit sy huis uit weggaan voor die volgende oggend nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:22 in konteks