Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:20 Die Boodskap (DB)

Niemand mag iets eet waarin daar suurdeeg is nie. Oral waar julle woon, moet julle dan brood eet wat sonder suurdeeg is.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:20 in konteks