Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:12 Die Boodskap (DB)

Ek sal in daardie nag deur Egipte trek. Deur die hele Egipte sal Ek in elke huis die seun wat eerste gebore is, laat doodgaan. Dit sal met die mense sowel as die diere gebeur. Ek sal met die gode van Egipte afreken, want Ek is die Here.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:12 in konteks