Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 12:11 Die Boodskap (DB)

“Julle moet al hierdie goed eet soos mense wat baie haastig is om weg te kom. Die gordels om julle heupe moet vasgetrek wees. Julle moet sandale aan julle voete hê. Julle kieries moet in julle hande wees sodat julle reg kan wees om te begin stap. En julle moet vinnig eet. Dit word die paasfees genoem. Julle moet dit elke jaar hou om die Here se Naam groot te maak.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 12

Kyk Eksodus 12:11 in konteks