Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:7 Die Boodskap (DB)

Die mense wat vir die farao raad gee, het toe vir hom gevra: “Hoe lank moet ons nog met hierdie probleem sit? Laat tog die mansmense gaan dat hulle tot die Here hulle God kan gaan bid. U kan mos sien Egipte is besig om tot niet te gaan!”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:7 in konteks