Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:6 Die Boodskap (DB)

Hulle sal oral in jou paleis en in die huise van julle leiers en oor die hele Egipte kom. So ver as wat mense kan terugdink, sal hulle nie kan onthou dat so iets al ooit gebeur het nie.”Moses het toe sy rug vir die farao gedraai en is daar weg sonder om hom te groet.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:6 in konteks