Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 1:16 Die Boodskap (DB)

Hy wou hê hulle moes daarvoor sorg dat die seuntjies van die Hebreërs se vroue nie bly lewe nie. Wanneer hulle die vroue help om hulle kinders in die wêreld te bring, moes hulle die seuntjies laat doodgaan. As dit dogtertjies was, kon hulle bly lewe.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 1

Kyk Eksodus 1:16 in konteks